Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die BOm program Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Graniet Oktober 2026 saam gesels neef Herman -1 hour ago
Lava stone vir kosmaak Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -11 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -21 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -22 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 24/06/2022 - 18:28

🤣🤣🤣

Gatiep gets invited to have lunch with the Queen.... 

At the table he says the following; 

"Jislik, u know Queen, u have a mooi house and Queen, u have nice clothes and Queen, your food is so lekker!!!"

The Queen gets hacked off with this "Queen" bit and says the following; 

"Gatiep u should not call me "Queen" all the time!!!"

"My title is "Your Highness..."

Gatiep says..; 

"Jinne, what a coincidence..., coz my brothers name is also Johannes..."

😂😂😂

0
Brits

Wessel Strydom

Sun, 04/09/2022 - 11:56

Sommer om lewe in forum te blaas!!!

As Toyota manne kuier, dan praat hulle jag en visvang;

As Isuzu manne kuier, dan praat hulle rugby en braai;

Amarok manne oor mans en modes;

Land Rover manne oor waar olie die goedkoopste is

Ford manne praat mekaar moed in.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus