Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -2 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -2 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -3 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -3 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -3 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -3 hours ago

My ( Ons ) droom begin

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

My droom om off grid te gaan kamp waar geen mauls geen krag en myle en myle se sand ,berge en bos is val stadig maar verseker in plek. Ek en Berdien besluit met die, gaan ons n voertuig aankoop wat ons nie bang, jammer gaan wees vir n krap of twee nie. Gaan die voertuig aanpas iets soos Segkok (Deon) Ek doen huiswerk al vir so 2 jaar en het toe op n Toyota Cruiser FJ 45 bakkie besluit hy kan die rowwe terein met n smile doen. My budget so R200000 meeste kamp toerusting wat ek nou het gaan ek gebruik vir normale kamp met caravan en ook off grid. Nou is dit vir die spaar van my droom dan hieja hieja hier kom die Mollers bos toe

Secunda

Sleep nou

Mon, 03/08/2020 - 13:18

Ek het nou n ordendelike gazebo , porta porta , twee plaat gas stoof ,60 liter snowmaster yskas/vrieskas goeie solar system wat mooi gewerk het met my onlangse trip in NK nou moet ek nog net my Ranger / Hilux koop en my Eazy awn Blade RTT opsit ek hou ook my Howling moon strata dome tent as n back up soos hulle se Rome nie in een dag gebou nie

0
Worcester

Wildehont

Mon, 03/08/2020 - 13:47

Mens kampeer darem net lekkerder as alles werk soos dit moet. Die toerusting is bitter duur, maar dit is money well spent wanneer jy gerieflik kampeer sonder om te sukkel. Geniet die beplanning en rondkyk. Gelukkig is hier goeie raad beskikbaar op die forum. 

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 03/08/2020 - 13:51

Dis baie geld maar money well spent ek nou geleer dat n ou gerieflik kan kamp maar met die nodigste nie die hele huis ook saam bring nie die forum help ook baie soos jy se Wildehont en so leer ons bymekaarsmiley

0

Thrifty Car Sales hier in boksburg verkoop hulle nogals goedkoop.

Die bak is basies die Jurgens Oryx en die bakkie n 4x4 nissan diesel of Hilux.

Albei puik voertuie .

0

Môre Harry en ander

Daar is fantastiese produkte beskikbaar, as mens na die opsie kyk/oorweeg.

Daar is ook die Echo en Bush Lapa modelle wat hulle monteer op bakkies. Ek het net nog nooit uitgevind of mens met jou trokkie daar kan aankom, en hulle monteer net hulle eenhede nie.

Daar is ook die Palomino produk, en die se "huis" gedeelte kan mens afhaal as jy die trokkie vir normale diens wil gebruik.

Groete

0

A few quick questions: -

Are you intending to camp along the way? IE roadside / boondocking or are you going to strictly go from resort to resort?

Are you going to do this "full time" or do trips?

If trips, how long do you plan these trips to be? A week / month / year ?

Myself.... I'm waiting for the Granadeer... A Landrover Defender based but completely re-engineered.

Depending on the price, It would be my dream to have one and re-configure it into a one person camper and bugger-off on trips that have no destination..........lasting a few months at a time, just camping along the way....

My fall back would be either a second-hand Toy Cruiser <that was owned by the granny in Santon laugh> or, to have my discovery upgraded with a Lexus V8....

 

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 18/07/2021 - 07:36

Die draad op die forum het ek 12/12/2017 begin en hier en daar raad gekry ek en Berdien het in verskillende 4x4 bakkies ingeklim gevoel gery haar werk het laat weet dat myn oor drie jaar toe maak en dan vir n jaar sal myn gerehab word so tyd is min en ons het eergister na n paar jaar die besluit gemaak en boonop het Secunda Ford ons regtig n goeie inruil gee met ons Navara bakkie ons het toe n Double Cab wit van kleur Ford Ranger XLS 4x4 gekoop  as ek weer Gauteng toe kan gaan sit ek vir my n Bushtech canopy op en res wat ek nodig het vir ons bos kampe (off grit) sal vanmiddag as ek klaar by werk is foto of twee opsit en fotos laai soos ek die Ford reg kry vir ons overland trips jip jippie smiley  

0
Centurion

Voortrekker

Sun, 18/07/2021 - 10:43

Mooi Shaun.  Jy moet die 4x4 geniet.  Altyd lekker om te weet dat jy daardie veiligheids funksie op die voertuig het, veral as jy sinkplaat grondpad vinnig moet ry - as daai voorwiele begin vasvat dan weet jy jou besluit was goed yes

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sun, 18/07/2021 - 15:52

Nou wat sal hierdie Nissan-man nou sê van hierdie inruil en aankope ?  Miskien net dit : ek hou van die Bushtec-kappie wat jy beplan om te koop !

0
Kleinmond

Chris Boucher

Sun, 18/07/2021 - 18:36

Ek het nogal gewonder wat Len sou sê. Maar nou ja, komende van 'n Toyota-man - jy kon nie fout maak met jou Ranger-aankoop nie Shaun. Ek het skitterende diens uit my twee Ford's en een Mazda gekry (was/is mos maar halfdosyn van die een en ses van die ander gewees).

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 19/07/2021 - 07:48

Ja ek begin nou so stuk stuk bymekaar kry en opsit gelukkig klaar solar system , 60 liter low profile snowmaster yskas/ frieskas , breekware en en en het kwitasie gekry vir Eazy Awn bat 270 awning asook hulle Blade RTT tent wat Johan Bardenhorst gebruik vir Voetspore reeks watertenk 55 liter  en shower koop en instaleer ek by frontrunner en onderstel upgrade moet ek hoor by Ford wie van almal kan ek gebruik om nie waarworg te verloor nie mooi loop 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus