Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Donker Lag 'n slag Voortrekker -42 minutes ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -49 minutes ago
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -11 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -21 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -21 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 day ago

My ( Ons ) droom begin

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

My droom om off grid te gaan kamp waar geen mauls geen krag en myle en myle se sand ,berge en bos is val stadig maar verseker in plek. Ek en Berdien besluit met die, gaan ons n voertuig aankoop wat ons nie bang, jammer gaan wees vir n krap of twee nie. Gaan die voertuig aanpas iets soos Segkok (Deon) Ek doen huiswerk al vir so 2 jaar en het toe op n Toyota Cruiser FJ 45 bakkie besluit hy kan die rowwe terein met n smile doen. My budget so R200000 meeste kamp toerusting wat ek nou het gaan ek gebruik vir normale kamp met caravan en ook off grid. Nou is dit vir die spaar van my droom dan hieja hieja hier kom die Mollers bos toe

Secunda

Sleep nou

Tue, 31/08/2021 - 08:00

Ons afspraak met Bushtech vir instelasie vir canopy is 23 September om 10H30 dan gaan na die kombuis kyk wat ek nou net opgesit het wil ook na hulle drawer systeem kyk waar my en Berdien se klere gebere sal word asook kos

0
Worcester

Wildehont

Tue, 31/08/2021 - 08:06

As alles eers in is gaan julle huis gereeld leeg staan. Julle gaan so lekker toer met daardie voertuig! 

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 31/08/2021 - 08:10

Ek stem alles gaan n ruk vat om in plek te val maar ons sal daar kom terwyl ons die off grit kant reg kry staan my Swing en skree haak my sleep my ons wil n lang lang naweek maak en Eiland toe gaan en Swing geniet 

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 09/09/2021 - 11:03

My canopy van Bushtech sal by vrydag klaar wees , my opvou tafel met bracket wat binne canopy kom is wel klaar en dan die 23 September begin Eazy awn met die Blade RTT te vervaardig sal hom middel Oktober kan kry en ja dan proef loop met dit wat ek dan het daar kort nog ander toebehore maar sal bysit soos geld dit toelaat lekke kan nie wag

0

Middag Shaun

Ek is nou lekker deurmekaar, ek lees jou insette slaafs, maar iets maak nie sin nie.

1]Op 28 Augustus wys jy 'n foto van jou bakkie met 'n kappie.

2]Op 31 Augustus noem jy dat julle 'n afspraak het in September vir die kappie 

3] 9 September noem jy dat julle hierdie Vrydag die kappie kry en opsit.

So wie se bakkie en kappie was dan in die foto van 28 Augustus? Dalk moet jy fotos plaas soos wat die projek vorder, en die bybehore bygesit word.

 

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 09/09/2021 - 11:41

Daai fotos is van Bushtech se web site wat hulle op n paar Rangers gesit het dis hoe myne gaan lyk ek sit hom op die 23 September asook opfou tafel die canopy sal eers nou vrydag 10/09/2021 klaar wees soos ek onder Lekke nuus dit se my inset net bo joune van vandag lees hom mooi weer deur sal fotos plaas sodra ek canopy op het die 23 September begin Eazy awn met my RTT 

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 14/09/2021 - 07:47

My  Bushtech Canopy en opvou tafel kry ek die 23 September soos julle weet my Eezi Awn Blade RTT en K9 Roof Rack is gister bestel en ek kan dit gaan kry by Eezi Awn se taak in Roodepoort 19 Oktober 2021 kyk stadig maar seker val alles mooi in plek baie baie opgewonde 

Kind Regards

Jess

 

From: Moller, Shaun (S) [mailto:Shaun.Moller@saso…]
Sent: 13 September 2021 02:36 PM
To: Jess Stuhler | Eezi-Awn <jess@eeziawn.com>; Moller, Berdien (Thungela) <berdien.moller@thungela…>
Subject: RE: Eezi-Awn "Product Enquiry"

   Thanks Jess I will take delivery of RTT and roof rack on the 19 October

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus