Ek ry feitlik elke dag motoerfiets werk toe en vrydae as die hel nie los is nie loop ek vroeg. Dan ry ek vanaf Centurion na Klapperkop natuur reservaar en gaan sit by een van daai uitkykpunte vir so halfuur drink `n coke en beplan hoe en wanneer ek alles gaan doen die naweek gedoen gaan kry wat my vrou vir my uitgedink het deur die week.
Ry vanaf Fonteinekant deur die reservaar tot by die Waterkloof uitgang en dan terug tot by `n uitkykpunt waar niemand is nie. Gewoonlik weet ek dit tyd om te ry as daar iemand anders stop.
Dit is so lieflike plek met die mooiste uitsig oor Pretoria maar soos gewoonlik na werktyd so vanaf 4 uur sak die hordes op die plek toe met musiek wat uit kattebakke weergalm en bierbottels wat raas. Dus as jy dit wil sien wees vroeg daar en loop voor die geraas opdaag. Meeste Zebras is baie mak maar het ook al talle ander wild daar gesien Blouwilde bees rooibokke ens ens



Groetnis
Klapperkop

Hierdie foto was ook daar geneem 24 Des toe ons gegaan het vir 'n sunset drive
Dankie vir die deel van die…
Dankie vir die deel van die inligting en veral die fotos.
Dit is ongelukkig deel van die mens om met lawaai en lawaaiwater, alles om ons te verontagsaam.
Geniet dit solank dit daar is om te geniet.
Nee Vorie vandag skip het…
Nee Vorie vandag skip het met die kar gery moes iets loop haal in Randburg Gaan my middag trip mis.
Ek gaan self probeer om soontoe te gaan so om en by 10 uur
Groetnis
Ons beplan om so 11:30 daar…
Ons beplan om so 11:30 daar te wees, ek kan nie langer as 'n uur agter hulle aanhardloop nie ![]()
hoop ek kry jou te sien!





Dit lyk bekend! Ek ry so…
Dit lyk bekend! Ek ry so 1 keer alke 2 maande daar uit met die laaities en dan kyk ons of ons die Zebra's kan sien.
So gepraat van klapperkop - ek verbeel my ek het oor die radio gehoor dat daar groot aktiwieteite daar gaan wees hierdie week met die 120 jr herdenking ?