Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -6 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -6 hours ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 hours ago

Daai persoon wat

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Ek ken die persoon by die werk al vir jare maak nie saak wat jy se of doen nie hy kla alewig sien fout soos in alles as jy in sy teenwoordigheid is dryn die persoon jou energie, ek is nou al so as ek hom sien raak ek weg soos Arshe Luppin dis hoe erg dit raak ken jy ook so n persoon hardloop jy ook weg???frown

Jaaaaaaa neee...... So daai een was by een of twee bymekaar kom's oppi ander forum.....

Man, to ek daar aankom, en ek sy pitch gesien, het ek somme ver in die verlaate vlaktes gaan plek soek.....

Ek't genoeg negitiviteit in my leeftyd beleef... genoeg vir nog drie leeftye.... Wilnie n' druppeltjie meer in my glaasie vat

0
Meyerton

Segekok

Fri, 26/01/2018 - 06:43

Daardie mense is volop.  

Ek verkies om nie met hulle te meng nie maar as ek moet dan is ek gewoonlik die vark in die verhaal want ek sê baie maklik wat ek dink........

 

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 26/01/2018 - 09:00

Ek ken net 'n persoon wat wegraak, maar hy kom elke keer terug

ek ken ook Daardie Knaap wink

Sleep nou, ons het ook so 'n karakter wat soortgelyke optrede toon hier waar ek myself daagliks bevind -  'n regte pessimis!  -   wat mens af p!s!

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 28/01/2018 - 09:29

Shaun, daar is baie sulke mense, al wat jy kan doen is om maar stil weg te raak. Verdwyn net,  moenie dat negatiewe nense jou negatief beinvlied nie. 

Ek praat maklik, maar uit ondervinding.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus