Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Olie prys en Jodiumpille November 2026 Wessel Strydom -23 hours ago
Pretoria November 2026 Geert -23 hours ago
Tydens ons 2de aand ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 day ago
Overstrand Munisipaliteit November 2026 Chris Boucher -1 day ago
Verkiesing effek November 2026 Wessel Strydom -1 day ago

Daar gebeur dit nou

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums

En daar gebeur dit toe wat ek geglo het eers veel later gaan gebeur. My jongste se boyfriend het n ruk terug kom vra gevra vir haar hand dis sowaar n skoonseun wat enige pa vir haar dogter wil he , maar werklikheid slaan my toe tussen die oe, jip lewe gaan aan kinders word groot gaan huis uit en jy as pa en ma se lewe gaan aan eish die troudag is nou die 31 Maart oor n paar dae, kyk ek weet my kind is gelukkig maar ek moet maar aanvaar dis sulke tyd.

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 13/03/2018 - 13:26

Ai Pa!  Jy moet maar laat gaan. Klink darem of jy gelukkig is met jou skoonseun smileyyes

Sterkte met al die reëlings, en geniet die groot dag!

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Tue, 13/03/2018 - 15:01

Baie geluk Shaun.   Ek hoop jul gaan 'n wonderlike dag hê en dat sy soos 'n prinses gaan voel.   Onthou, jy speel 'n baie belangrike rol daai dag, hoor.    Jy moet haar oorhandig aan jou nuwe seun en natuurlik moet Pa met die bruid dans.   Groot oomblikke in jou lewe, jy mag maar 'n traantjie stort!  smiley

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 13/03/2018 - 18:38

Baie geluk Shaun, ja swaer, is swaar swaer. Daai "weggee" van jou dogters, dit is nie maklik nie.

Gelukkig hou jy van haar keuse, dit maak dit makliker?

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 13/03/2018 - 18:44

Julle almal maak dit makliker Freda ja die laeveld ou gaan n traan laat rol Stephan sterkte daar

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Wed, 14/03/2018 - 06:05

Shaun geluk man. Sien dit dat jy 'n seun kry en nie 'n dogter wat jy weggee nie.

Glo en vertrou dat hulle gelukkig gaan wees. Geluk en seën vir die paartjie

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 29/03/2018 - 08:00

So het al die kinders en kleinkinders uitgeval by die Mollers van Secunda ja komende saterdag gee hierdie pa sy dogter vir n ander man die man wat met my kind gaan trou soos ek reeds genome het puik puik seun maar julle my hart voel seer maar ja ons as ouers kan nie altyd vashou niecrying

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Thu, 29/03/2018 - 13:55

ja......  en so val daar nog n held....  

" kyk oom...  ek weet jy kyk mooi agter jou dogter, jy koop haar kos, klere, en al die ou salfies en pleister sand ens......  maar ek ( die bruidegom) dink ek kan beter doen."

Geluk Shaun.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 05/04/2018 - 09:38

Toe die 31 Maart is my jongste getroud alles goed afgeloop speeches die kos die sermonie en toe ek saam my jongste moet dans toe gebeur dit. Kyk ek het letterlik snolle en trane gehuil sowel Marlize maar ek weet sy in goeie hande en ons is gebless met n puik skoon seun hier is so paar fotos

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus