Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hoe lekker lag ek nou Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -18 minutes ago
Nes jy sê Goeie Hout. Ek kan… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -25 minutes ago
Geniet ook Netwerk 24… Media24 se koerante en… neef Herman -30 minutes ago
Hier kom 'n ding.... Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie hout... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -3 hours ago
Goeie hout... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago

Papgooier bakkie

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Ek het begin met die ontwerp om my bakkie te verander met die doel om te gebruik vir visvang.

Soos belowe sal ek 'n paar fotos laai.

Die raam vir die canopy lyk soos foto 1.

Raam

Die tweede foto is van die laai gedeelte vir die bed.

Bed raam

En hier is dit op die bakkie gepas.

Op Bakkie

Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Fri, 08/06/2018 - 02:17

Shaun, nee is nog nie klaar nie. Is nou met klein dingetjies besig. Beplan die sweiswerk van die raam begin volgende maand. Aluminiumsweisers is skaars.

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Mon, 09/07/2018 - 07:44

Die naweek weer 'n bietjie vordering gemaak met die canopy se raam. dit is daren noual gesweis.

Het vir familie in Nelspruit gaan kuier en my swaer se seun het dit vir my gesweis.

Canopy raam

 

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Tue, 21/08/2018 - 04:59

Sweis aan die raam is voltooi. Gister die plaat gekry. Nou begin die plaat werk.

Kom agter wanneer 'n mens praat van aluminium sweis dan spring die pryse die hoogte in

Canopy met plaat

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 21/08/2018 - 07:09

Sterkte met klaar maak van jou projek Stoffel jy moet groot gaan bou nog en maak geld

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus