Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Lekker Chris. Het dit geniet… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -3 hours ago
Kom ek probeer nog een Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Proef Video - Elim Gasteplaas Keimoes Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Grabouw buitelug skou November 2026 Wessel Strydom -4 hours ago

Kaggel hout ?

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Ek het nie eintlik spasie om hout te stoor vir die winter nie en gaan koop maar gewoonlik sakkies kaggel hout by die een motorhawe hier in Old jhb.

Ek het al gewonder of daar nie iewers anders is waar ek vir my hout vir die winter kan kry nie?

Ek sien die stukkies wat van laasjaar oorgebly het is nou eers lekker vir die vuur stoof.

Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Fri, 20/04/2018 - 19:01

Voortrekker ek sien van die lede op die 4x4 forum in die Kaap koop hout by die bakkie vragte vol .Sou gedink het daar is iemand in Gangster Paradise wat ook so iets  doen

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Sat, 21/04/2018 - 13:37

Daar was nou die dag n artiekel oor die hout verkope langs die pad.  Onder andere die by Harties.  Blykbaar kap die mense die natuurlike bos naby Harties uit teen n geweldige tempo en verkoop die hou langs die pas.  Iets soos 40 tot 60 bome per dag wat uit gekap word.

Wil dit maar net sê. Ek weet dit gaan nie help nie.  Ek koop eerder hout by die regte pleke en betaal meer.

 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 21/04/2018 - 17:10

Stem saam net jou Deon, ek het paar keer langs die pad gekoop, sop nat Karee wat hulle as Sekelbos verkoop.

As mens net 'n punt kan  hê waar jy goeie ou hout kan kry.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus