Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
15 Oktober - vm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -9 minutes ago
Swak personeel Oktober 2026 saam gesels Geert -14 minutes ago
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -23 minutes ago
Fout begaan Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -51 minutes ago
Sal een-een plaas Umfula Rona du Plessis -1 hour ago
Die terrein.... Umfula Rona du Plessis -1 hour ago

Buite egtelike kinders en eerbaarlikheid

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Hier in die laat sestigs besluit ek en 'n vriend om 'n besigheid te begin, dinge het mooi lekker begin loop toe besluit ons om 'n ontvangs dametjie aan te stel.

Stel toe so pragtige pop van 'n dametjie aan, Ook nie lank nie toe begin sy my maar alerande sulke bed gunsies bewys, te lekker man!

Op 'n dag kom sy in my kantoor en vertel my sy is nou verwagtend, dit is mos die laaste ding wat 'n man van sy ontvangs dame wil hoor. Verder vind ek toe ook uit sy het dieselfde gunsies ook aan my venoot bewys??

Nou hoe nou, daai jare het ons nog nie geweet van D & A goete nie. So ek en Johann, my venoot, bespreek toe die saak en besluit ons sal maar die eerbaarlike ding doen edn al die mediese kostes 50 50 deel en so ook die onderhoud.

Na so maand  of twee liug Sannie ons in dat sy 'n tweeling verwag, nou toe is dit maklik ek en Johaan split nog steeds die koste, maar nou het ons elkeen 'n heel kind plaas van 'n halwe kind.

Nou ja soos die verloop van die lewe nou maar is kom die tyd toe dat ons daar by die moedersbond in die wagkamer sit en wag. Die hospitaal wou nie vir ons altwee toelaat in die kraamkamer nie en omdat ek die senior venoot was val die eer my toe om my hand pimpel en pers te laat knyp daar by die bevalling.

Ongelukig is daar toe komplikasies en die enetjie word dood gebore.

Ek stap toe maar uit na Johann en vertel hom met trane in my oge, die tragiese verhaal dat hy 'n gesonde seun het maar dat myne ongelukig dood gebore was

Vrou en haar klein dogtertjie ry in n Taxi .By die robots staan n paar prozzies en die dogterjie vra Mamma wie is die meisies .Die Taxi bestuurder se Oh hulle is prostitite en  wag vir mans .Die vrou vervies haar vir die man .Mamma kan prostitite kindesr he .Ohh jaaaa se die mamma waar dink kom Taxi bestuurders vandaan 

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 12/05/2018 - 07:04

As my liewe grootgees pa nou hier was, sou hy preek. Hou dinge uit gate uit en iets van het n menigte groot man laat val. Al daai lekka goed. 

0
Waar my wa staan

Arie

Sat, 12/05/2018 - 07:53

Gesie ek kan nie dink aan enige iets wat al meer moeilikheid in die wereld begin het as daai "ding" nie.

Deur die eeue vernietg nasies mekaar met oorlog, mense moor mekaar en wie weet wat nog, en dit alles oor so klein dingetjie met groot lekerte?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus