Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
ogies toe Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -3 hours ago
Hallo Deon Help met kamp beddens en… Rona du Plessis -4 hours ago
Len?? Verskoning Rona du Plessis -5 hours ago
Een dood Oktober 2026 saam gesels Johann L -5 hours ago
Geelvis Padlangs deur die RSA - Dis… Wessel Strydom -5 hours ago

My wa is vandag gebore

Alberton
Submitted by ski on
Forums

My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore

video
Waar my wa staan

Arie

Mon, 16/07/2018 - 10:52

Voorie, nee Nico weet van waens bou, daai wa is sterk genoeg dat 'n Ford haar sal kan sleep, ek weet van die fabrieks geboude waens is geneig om te rek as jy hulle agter 'n Ford hak?

0

Willem hoop om so oor 2 weke kleur te begin sit op kaste. Kan net vir julle se dat fibreglass maar n gewig is, het die wa se fiberglass gaan haal en dink naas die onderstel is dit die swaarste deel van die wa

0
Port Elizabeth

Frieps

Tue, 17/07/2018 - 07:39

Nico, dit lyk na 'n baie spoggerige wa  wat jy besig is om daar te bou.   En natuurlik, jy gaan nêrens afskeep nie, so dit gaan beter wees as enige nuwe wa wat jy kan koop.   Ek sien regtig uit om te sien hoe dit gaan lyk as dit klaar is.

0
Pretoria

leeu

Wed, 18/07/2018 - 07:32

Ek het al gewonder, hoe het julle die profiel gekry vir die wa, Nico. Ek is seker julle moes alles op rekenaar finaliseer voordat die bou begin het. Hoe het hulle die veselglas voltooi, twee soliede kante of in stukke?

0

Die profiel is maar geskat toe kant plat gele het. Fibreglass het ek flatsheet gekoop in groote wat ek gesoek het. El het gister aand die een kant weer gestrip was nie gelukig met hom gewees nie.

0

Het laasnaweek gekamp en was lui in aand so nie so baie gedoen nie. Die grootste gedeelte van ceiling gebou sondag en dan verder begin onder wa om suports strips onder vloer in te sit en seel strips op kant van wa onder die vloer. ook voor en agter muur verder gevat en begin met kaste langs die bed

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus