My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore
Selfs met die hout kleur lyk…
Selfs met die hout kleur lyk dit baie nice, Nico.
Voorie, nee Nico weet van…
Voorie, nee Nico weet van waens bou, daai wa is sterk genoeg dat 'n Ford haar sal kan sleep, ek weet van die fabrieks geboude waens is geneig om te rek as jy hulle agter 'n Ford hak?
Willem hoop om so oor 2 weke…
Willem hoop om so oor 2 weke kleur te begin sit op kaste. Kan net vir julle se dat fibreglass maar n gewig is, het die wa se fiberglass gaan haal en dink naas die onderstel is dit die swaarste deel van die wa
fibreglass maar n gewig is…
fibreglass maar n gewig is
Ja en almal dink dit is baie lig, so ook Aluminium.
Nico, dit lyk na 'n baie…
Nico, dit lyk na 'n baie spoggerige wa wat jy besig is om daar te bou. En natuurlik, jy gaan nêrens afskeep nie, so dit gaan beter wees as enige nuwe wa wat jy kan koop. Ek sien regtig uit om te sien hoe dit gaan lyk as dit klaar is.
Ek het al gewonder, hoe het…
Ek het al gewonder, hoe het julle die profiel gekry vir die wa, Nico. Ek is seker julle moes alles op rekenaar finaliseer voordat die bou begin het. Hoe het hulle die veselglas voltooi, twee soliede kante of in stukke?
Die profiel is maar geskat…
Die profiel is maar geskat toe kant plat gele het. Fibreglass het ek flatsheet gekoop in groote wat ek gesoek het. El het gister aand die een kant weer gestrip was nie gelukig met hom gewees nie.
Ek sien julle sit nie rond…
Ek sien julle sit nie rond nie Nico? Hy vorder baie vinnig en mooi ![]()
Lyk baie goed Nico. Gaan jy…
Lyk baie goed Nico.
Gaan jy nuwe kussings laat maak.
Dit lyk of mens 'n Kaapse…
Dit lyk of mens 'n Kaapse draai sal kan maak daar binne. Baie mooi en netjies!
Dit lyk nou netjies. Doet so…
Dit lyk nou netjies. Doet so voort
Het laasnaweek gekamp en was…
Het laasnaweek gekamp en was lui in aand so nie so baie gedoen nie. Die grootste gedeelte van ceiling gebou sondag en dan verder begin onder wa om suports strips onder vloer in te sit en seel strips op kant van wa onder die vloer. ook voor en agter muur verder gevat en begin met kaste langs die bed





Weet nie of die Ford hom…
Weet nie of die Ford hom gaan sleep nie Arie, dit is hoekom Nico maar liewer veilig speel en die Mahindra sal inspan?