Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stem heeltemal saam Wessel… November 2026 neef Herman -2 hours ago
Herman... November 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Wessel, hierdie is n… November 2026 neef Herman -5 hours ago
Nou weet ek hoe.... November 2026 Wessel Strydom -10 hours ago
November brandstof prys November 2026 Geert -10 hours ago
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -16 hours ago

Honde kinders - wys ons joune

Oos Londen
Submitted by Goose on
Forums

My drie Worsies...

Oos Londen

Goose

Fri, 17/08/2018 - 13:36

Die twee voor is twee dapples - Olof en Stevie en is nou 6 maande oud.  Die agterste een is Lisa en sy is 'n jaar oud.

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Fri, 17/08/2018 - 14:12

eqdffwfq

Above 13 weeks 480mm & 15.2Kg... My Dober-shark Grumble My new baby, Grumble who is going to be my personal bodyguard so that Anton & Kie kannie poets bak op my kamp pitch

 Middle photo: - Mia, Swiss Shephard  training my Grandaughter who turned 8 on Wednesday

Bottom 2: - Scruffy, my camping buddy & luitenant Kolenel in beheer van binne-kamp securiteit

 2rsfq3fr2

nhnjyunj

g6r5y46

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Fri, 17/08/2018 - 15:18

Gabby

Gabby pa se trorse klein dogtertjie. 14 jaar oud en vang elke dag amper die posman. Hou niks van biltong nie maar vreet die appeliefies van die plant af. Los nooit n bal uit nie en is opgelei in spoorsny......

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Tue, 21/08/2018 - 16:30

He he he Slowstrike ek maak beswaar oordat jy my honde as oorgewig beskryf .Hulle lyk so lekker want hulle eet so lekker .laugh

0
Pretoria
Profile picture for user Slowstrike

Slowstrike

Wed, 22/08/2018 - 11:26

Wat praat jy ek plant al die blomme en struike in die nag as hulle slaap anders dink hulle ek steek treats weg en grou dit weer vir my uit. 

Hulle is dierbaar en baie liefdevol en baie beskermend.

Pa se kinners daai

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Wed, 22/08/2018 - 13:42

danie, so terloops wanneer jy plante plant mey sulke besige hondjies om jou gebruik handskoene. Hulle kry jou reuk aan die plante en dan grou hulle dit uit wanneer jy nie handskoene gebruik nie

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus