Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -5 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -6 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -6 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -6 hours ago
Handig Toep wat aflyn kan wys waar… Geert -6 hours ago

Jurgens fabriek en onderdele ?

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Soos julle al reeds weet of gehoor het is die Jurgens fabriek toe, was die naweek by n bekende caravan handelaar in boksburg en het daar met n person gepraat en gevra hoe gemaak nou. In kort as jy n onderdeel kort en fabriek het nie sit jy met n probleem en van die ouens wat by fabriek gewerk het wat ken is weg daar. Nou vra ek my self hoe kan so groot francizes toe maak ,wat is die pad vorentoe wat ek wel sien is dat vervaardigers soos Bush Lapa , Eco , Conqueror voordeel uit die gemors gaan trek. Wat is jou seining groete Shaun

Ja, as dit die geval is wil ons verseker nie nou skade aan ons waens kry waar daar bv panele moet vervang word nie....

Hier is daar nou 'n gap in die mark....wie gaan begin moulds maak?winkwink

0

Ek wou n tyd terug vir my die Jurgens XT Trooper aanskaf en n vriend van my wat besigheid doen in n baie bekende vervaardiger van off road karavane het vir my gese om nie te koop nie oor die rede hierbo.

Dis toe dat ek besluit het op die Rapier...

0

Sad as this may be, It's good long term news for the camping fraternity.

 

0

Wat my verstom is die kundigheid van die mense wat afgele word nou verlore is . Maar aan die ander kant kyk hoe het die kwaliteit versleg die mense in beheer was maar net "pay drawers" nou wonder ek waar gaan sy volgende salaris tjekkie vandaan kom . As ek by plekke soos Camp World in gaan moet mens sien hoeveel karavane is daar vir reperasie so daar is n aanvraag vir sulke werks winkels . Wie het n paar miljoen wat rondle wink

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus