TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

61582 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Laat vanmiddag toe ek die… Reën.............. Wildehont -1 hour ago
Jy kan by enige plek kanp,… Regte Boskampe???? Arie -2 hours ago
Leeutemmer, hier is die… Kyleu Bush Camp Dinokeng Johann L -3 hours ago
Ah, Kyleu bos kamp,  kyk… Regte Boskampe???? Johann L -3 hours ago
Leeutemmer, jy kan by… Regte Boskampe???? Johann L -3 hours ago
Len ... Verkeerde Raad Willem Brits -3 hours ago
As jy maak soos die man sê,… Verkeerde Raad neef Herman -5 hours ago

Orpen se Web-Cam Foto's

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Wed, 05/04/2017 - 13:46
Forums

Kom ons plaas hier foto's van die Orpen web-cam.

l

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 06/09/2017 - 19:05

Ek wonder hoekom plaas Oom Len nie meer SANParke se web-cam foto's nie want hy was altyd die een wat vroeg en laat die skaars wild sien.  Wel ek het die nou-nou gesien.

sanp

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 06/09/2017 - 21:24

Willem, watse ge-"oom" is dit nou skielik ?  Ek het nie beswaar dat die nat-agter-die-ore ouens vir my Oom sê nie, maar jis...................is dit nou omdat ek 70 geword het ?

Vandat die nuwe web cam inwerking is, boer ek op die webblad, maar was nog nie so gelukkig soos jy nie !  Mooi gekliek !

Secunda

Sleep nou

Thu, 07/09/2017 - 07:24

Dankie Willem vir update toe ons nog by wegsleep forum was was dit een van die eerste drade wat ek gaan soek het en gekyk of jy die web cam ge update het

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 16/09/2017 - 20:56

Aha, my beurt moes ook kom !  Kyk wat kry ek vanaand - 4leeus drink water aan die linkerkand van die dammetjie en 'n renoster aan die regterkant. Daar was ook 'n foto met twee renosters, maar voor ek kon kliek is dit weg.  Kyk maar na die tye van die fotos  -  dit is so te sê gelyktydig.  Op die laaste foto is almal saam, die leeus aan die anderkant van die dammetjie.

.

.

.

Secunda

Sleep nou

Sun, 17/09/2017 - 07:58

Willem en Len dankie ek wys die vrou die draad met hoop sy byt om wiltuin toe te gaan

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 21/09/2017 - 14:53

.....fantasties Willem !  Behalwe dat die zebras mooi in 'n ry staan, hulle weerkaatsing in die water is treffend.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 21/09/2017 - 14:57

Hierdie Orpen drinkplek is baie besig met 'n groot verskeidenheid wild wat daar kom water drink.  Ons kampeerders behoort eintlik tyd af te staan om in die kamp onder die bome te gaan sit en vir 'n hele ruk te wag vir hierdie skouspel om te kom afspeel.  Kort voor lank gaan een van die roofdiere nog hier 'n prooi plattrek.