Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef Herman, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Voorwêreld Oktober 2026 saam gesels neef Herman -1 hour ago
Sterkte Verskoning Geert -2 hours ago
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -3 hours ago

SionBergh Saamtrek Feb. 2019

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
SionBergh

Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019.      Dankie Ski vir die reëlings yes yes  

Sionbergh Webwerf         Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.  

Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

 

Hoe om te bespreek?    Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.   

Stuur asseblief  jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za    Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig.   Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie,  en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.

Kliek hier vir Bankbesonderhede:   Kampforum inbetalings 

Sionbergh

SAAMKAMP LYS
  Naam Nagte Persone Bespreek

1

JoJuRa (Judy)

2

2

X

2

Johan (VanHeerden)

2

2

X

3

It'lDoDat

4

1

X

4

Johann L

3

2

X

5

Ski (Nico)

2

3

X

6

Voortrekkers

3

4

X

7

Noel & Ronell

2

2

X

8

Willem Brits

2

3

X

9

Keven en Dedre

2

3

X

10

Patrys

2

2

X

11

Obie en Mille

7

2

X

12

Dusty (Stoffel)

3

2

X

13

Christokleintjie

2

4

X

14

JohnB

2

2

X

15

Franshark

2

2

X

16

Spore vir Jesus

2

2

X

17

Fransie A

2

2

X

18

Fransie B

2 2 X

19

OumaElsabe

2

2

X

20

Pieter Britz

2

2

X

21

Spantou

2

2

 

22

Wimpie

4

2

X

23

Amper Kamper

2

2

X
video
google kaart
Vereeniging

Harry Du Randt

Tue, 19/02/2019 - 07:10

Daar is nou ander dinge beplan vir hierdie naweek. Yvonne se planne. Ek het datum verkeerd gehad, toe ek gesê het ek kom groet die naweek (Saterdag)

Ek gaan kyk of ek darem kan kom groet deur die week, dalk Donderdag.

0

For those who want, I'll bring the 5 latest additions to my collection of camp-cookers and related stuff.

My army issue Cadac 2 plate stove (100 % complete and un-used)

STOOFIE the Optimus 8 that Neef sent me, (I'll try and get it started)

My WW II Field issue petrol stove (100 % complete), I'll probibly use this one for this adventure)

A pootjie burner, that's also brand new that I found in the skroot skip at the garden refuse collection site

And a bog-standard LK products portable braai..... Just as I found it....

0
Centurion

Lolla

Tue, 19/02/2019 - 16:12

Die visse wag Vir ons.... smiley ek en die seuntjies het vanmiddag die visvang winkel Gaan besoek. Nou is ons ready. 

0
Vaalpark

Johann L

Tue, 19/02/2019 - 20:17

Obie, ek sal nie vir jou kwaad wees as jy more, so deur die dag, solank my stand vee en blare skoon blaas nie, ek staan nie op vuil plek nie 😂😂

Terwyl jy besig is daarmee, sny sommer die gras ook, ek kry hooikoors van gras.

Harry, dit sal nou jammer wees om jou te mis, het nogal uit gesien om julle weer te sien.

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Wed, 20/02/2019 - 06:41

Hoelaat gaan jy deur Sionsberg toe more.

Gaan more daar n draai maak, sal jou ook graag wil sien.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus