Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Diesel is duur Lag 'n slag Voortrekker -13 minutes ago
Brits is ongemaklik warm Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Rona en molle... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
donderbui.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Die weer in Dullstroom Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Son is rof Oktober 2026 saam gesels Geert -3 hours ago

SionBergh Saamtrek Feb. 2019

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
SionBergh

Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019.      Dankie Ski vir die reëlings yes yes  

Sionbergh Webwerf         Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.  

Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

 

Hoe om te bespreek?    Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.   

Stuur asseblief  jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za    Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig.   Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie,  en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.

Kliek hier vir Bankbesonderhede:   Kampforum inbetalings 

Sionbergh

SAAMKAMP LYS
  Naam Nagte Persone Bespreek

1

JoJuRa (Judy)

2

2

X

2

Johan (VanHeerden)

2

2

X

3

It'lDoDat

4

1

X

4

Johann L

3

2

X

5

Ski (Nico)

2

3

X

6

Voortrekkers

3

4

X

7

Noel & Ronell

2

2

X

8

Willem Brits

2

3

X

9

Keven en Dedre

2

3

X

10

Patrys

2

2

X

11

Obie en Mille

7

2

X

12

Dusty (Stoffel)

3

2

X

13

Christokleintjie

2

4

X

14

JohnB

2

2

X

15

Franshark

2

2

X

16

Spore vir Jesus

2

2

X

17

Fransie A

2

2

X

18

Fransie B

2 2 X

19

OumaElsabe

2

2

X

20

Pieter Britz

2

2

X

21

Spantou

2

2

 

22

Wimpie

4

2

X

23

Amper Kamper

2

2

X
video
google kaart

As my moer-meter nie verder opgedryf word, en dinge by die huis verder ontrafel......

En ek saam oppi saam trek is, dan gaan ek die vier nuwe byvoeging's aan my kamp-kook-goed versaameling uitstel.

1) Die Optimus stoofie van Neef

2) My WW II army petrol stoofie

3) Die 1975 SA Army 2 plate stove

4) N portable LK products braai wat ek by die afstortings plek gekry... los hom nes ek hom gekry.

Gaan die optimus gebruik...... Yaay.

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 06/02/2019 - 09:11

Mense julle sal moet bespreek!  Sionbergh het my nou gebel en se hulle kry vreeslik baie navraag vir daardie naweek.   Ek het toe vir hulle gevra vir 'n totaal van 25 staanplekke wat beteken daar is nog net 3 of 4 beskikbaar vir kampforum!

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 06/02/2019 - 15:21

staanplekke langs die water?

Nee, ongelukkig nie.   As ek reg onthou is daar slegs  omtrent 16 staanplekke wat teen die water is van al die ongeveer 50 staanplekke wat die oord het.    Ons word 'n blok toegeken en gaan seker die helfde van die kamp opneem en sal dan ook die helfde van die water staanplekke kry wat seker net 7 of 8 gaan wees.   

Ek het gesmeek en soebat en baie geflirt maar Chantel het nie daarvoor geval nie -  dink ek het my touch verloor?

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 06/02/2019 - 18:39

Wow, dit gaan 'n lekker saamtrek wees !

Ek hoop ons ou tuisblyers gaan 'n lekker verslag en fotos (met byskrifte) kry.

0

My gits, goed om weer van Flip en Wimpie te hoor!!  Hoop julle gaan 'n lekker kamp hê. 

Ek wag maar weer geduldig vir die volgende kampie hierbo in die beskawingwink

0

1 by 5 x 5 army tent

1 x alles vanni stortings terrein vis kamp by die water...

1 x slaap plek vir my

alles is uit-geboek.....

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 07/02/2019 - 07:19

Warren ek dink jy kan alles van die stortings terrein op WilleWillem se staanplek gaan uitpak -  hy en sy vroutjie, Lorraine? , is mos op 2de honeymoon en kamp net met 'n klein 2man tentjie as ek reg onthou smiley

0
Johannesburg

WilleWillemien

Thu, 07/02/2019 - 10:02

Ek gaan alleen kom. Lorraine wil nie kamp nie. So, ja jy's welkom om by my op te slaan.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus