Kliek asb hieronder vir Kampforum se Visie en Reëls:
Dit is altyd beskikbaar op die "ONS" blad onder:
En dit het alles begin met…
En dit het alles begin met een ou se kopiereg skending op die ander web blad :) ?
Ja en Nee Grootwind , die…
Ja en Nee Grootwind
, die reëls was van die begin af op kampforum, die vrywaring was in die begin van die jaar geskryf en geplaas. Daar was 'n paar gebeurtenisse die afgelope week, die kopiereg skending op die ander forum een van hulle, wat gelei het daartoe dat die reëls en vrywaring nou meer prominent gemaak gaan word.
Mens moet dit maar prominent…
Mens moet dit maar prominent maak, die elektroniese media moet ook op een of ander manier beskerming bied aan die web blad eienaars en verbruikers.![]()
Ek wonder of dit nie…
Ek wonder of dit nie moontlik is om 'n soort van "Ek aanvaar en verstaan die reels van hierdie web blad" knoppie in te bou wat alle lede moet "teken" (check button) voordat hul op gesprekke kan deel neem nie.
Weet nie of dit moontlik is nie, maar ek weet wel dat baie banke, versekerings, ens se web blaaie so iets het.
Johann dit is moontlik. Ek…
Johann dit is moontlik. Ek ondersoek dit ![]()
Aanvaar alles
Aanvaar alles ![]()
Ek wil nie op tone trap nie, maar daar is 'n tik fout, kempeerders.
...Van hierdie kempeerders is so versot
op tone trap nie Nie tik…
op tone trap nie
Nie tik fout nie! Hulle kamp met kerevens ![]()
Dankie GerhardM, gefix ![]()
Ek weet nie van die ander…
Ek weet nie van die ander manne nie, maar ons kamp met ons kereven!!!
Ja ok, ek weet dis n Karavaan - Karafaan - Karravaan - myne is n kereven.
Ek hou dit in gedagte... …
Ek hou dit in gedagte... sal maar kyk of ek daarby sal kan hou... belowe niks.![]()
of ek daarby sal kan hou... …
of ek daarby sal kan hou...
met watter gedeelte sukkel jy Deon? ![]()





Sal deur werk
Sal bietjie deurgaan