Forums
Ek kom nou net af op die ou foto laai video op youtube van kampforum se eerste platform en neem toe die snapshots. Is nogal bly ons het die video om te herinner aan die "goeie" ou dae? ![]()
Wie kan dit onthou?



Ek is darem baie bly dat ons destyds na die nuwe platform toe moes skuif ![]()
Om foto's te laai moes ons foto's op ander plekke gestoor het en d.m.v kodes dit op die forum vertoon het ![]()
video
Sleepie ek onthou dit ook -…
Sleepie ek onthou dit ook - maar soos eergister?
Ja, so was dit nogal…
Ja, so was dit nogal moeiliker, ek het kwaai gesukkel daai tyd 😂😂
Kan dit nie eers meer onthou…
Kan dit nie eers meer onthou nie, gelukkig nooit gesukkel nie.





Ek kan
Onthou dit nog soos gister