6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -59 minutes ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -2 hours ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -4 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -9 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -10 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -10 hours ago

Wie onthou hierdie?

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Ek kom nou net af op die ou foto laai video op youtube van kampforum se eerste platform en neem toe die snapshots.  Is nogal bly ons het die video om te herinner aan die "goeie" ou dae? laugh

Wie kan dit onthou?  

ou kampforum1

ou kampforum 2

ou kampforum 3

Ek is darem baie bly dat ons destyds na die nuwe platform toe moes skuif laughlaugh     Om foto's te laai moes ons foto's op ander plekke gestoor het en d.m.v kodes dit op die forum vertoon het surprise

video
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus