Goeie more medekampers.
Die eerste dag van die laaste maand van 2018. Saterdag en gaan besig wees. Moet ook "load shedding" in gedagte hou. Dit is mos nou weer in volle werking
Geniet die dag tenvolle
Stoffel, praat jy van Harbeespoort dam?
Johann korrek. Praat van…
Johann korrek. Praat van Hartbeespoortdam
Goeie more medekampers. Mag…
Goeie more medekampers.
Mag elkeen n lekker dag en n voorspoedige week geniet
More julle almal
More julle die ketel kook laat loop met daai koffie lekke dag vir almal vrede
Goeie more almal. Lekker dag…
Goeie more almal. Lekker dag en week vir julle.
Goeie môre almal! Shaun…
Goeie môre almal! Shaun skink vir my ook 'n bekertjie asseblief! Laat ek die laaste wekie aandurf - sterkte almal wat nog werk en mag julle 'n awesome en geseënde week hé! ![]()
![]()
Nou ja ek vertrek bietjie…
Nou ja ek vertrek bietjie later om die week te gaan rus by Almega!! Gedra nou vir julle en ek soek nie verdere moeilikheid nie 😜😜😜
...... maar ek sal maar moet inloer om seker te maak.....
More almal
Ons goeie vriend, Maandag, is alweer hier. Dit klink of hierdie die laaste werksweek is vir 'n paar forum lede.
Ek hoop almal se week verloop goed en geniet die dag wat voorlê.
Grote julle moet lekker kamp…
Grote julle moet lekker kamp!
Watter dag ry julle en tot wanneer?
Ek sal my bes probeer ![]()
Lekker rustig by die huis…
Lekker rustig by die huis. Sal nou nou besig raak. Ek het die afgelope paar jaar tot 24 Des gewerk. Het hierdie jaar besluit om vroeër af te sluit
I'm comming home I'v done my time...
Haha... Dateer julle self en se waar vandaan daai worde kom....
Moerse hard gewerkies hierdie naaaweek
Alli groot dingitjies gedoen, Landy se agter sitplekke is uit Landy is je-pak, water tenk vol camper is reg, Tuinslang en lekker natgespuit ommi stof af te kry nou is dit net die rotte-en muise- dingitjies te doen
Weer met die naaimaschien besig om a sak vir my kamp toilet te maak...
So by the way ek't 4 van daai kleedkamer kamers wat so tjop-tjop opslan en so 2 uur vay om weer in sy sak te kry. Snaaks genoeg, die Campmaster Boland is die best van al.... Jinne ek kry hom nie... gesoek en gesoek.... Kry ek hom uituintlik... Inni sak wat agter op die spaarwiel is... Vergeet ek nou mooi dst ek so cammo sak vir hom laat maak.....
Anyway it's 3 days left dan vat ek die lannnnnnnnng pad Bloemhof toe.
voel ek nou bietjie wakkker dat die einde in sig is...
Anyway it's 3 days left dan…
Anyway it's 3 days left dan vat ek die lannnnnnnnng pad Bloemhof toe.
Enjoy Warren!
I'm coming home ....
Ek wil spesiaal vir Harry…
Ek wil spesiaal vir Harry goeiemôre sê, goed om jou hier te sien vanoggend, Harry. Hoop dit gaan goed met jou.
Nice one, Warren. Three days to go!!
Ek wil spesiaal vir Harry…
Ek wil spesiaal vir Harry goeiemôre sê
Ek ook, dis baie goed om jou hier te sien ![]()
Goeie more
En mag almal se week voorspoedig wees. Vir diegene wat hierdie week met vakansie gaan, geiet die voorbereiding en die reis.
Ok tee agter die blad... nou om die ToDo spread sheet te update
Vooooorie's a jolly good fella
Voooooorie's a jolly good fella
Vooooooories a jollly good f-e-l-l-l-l-l-a
And so say all of us!
Goeie more vriende/inne, mag…
Goeie more vriende/inne, mag julle 'n goeie gpdag en week geniet.
Stoffel, wanneer begin die verlof, en gaan julle bietjie weg?
Almal wat die pad aan durf hierdie week, wees veilig, onthou, net kampeerders kan bestuur, wel so paar nie, so kyk maar uit vir die ander en wees paraat.





Arie, wanneer jy weer daar…
Arie, wanneer jy weer daar kom, draai net na die ingang na regs. So 5/6 tree op regterkant sal jy nog die poshokkies sien. Het ongelukkig nie vandag daar fotos geneem nie