Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Gister se erge hitte... November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie Hout,... Cobb - Tips en idees Rona du Plessis -2 hours ago
Goeie hout... Cobb - Tips en idees Wessel Strydom -2 hours ago
Geert Cobb - Tips en idees Goeie Hout -2 hours ago
Wyse besluit Len gaan weer Kruger Wildtuin… Geert -9 hours ago
"Smart move" Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -11 hours ago

DK

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

Net voor ek kerk toe stap kry ek 'n sms van my baie goeie vriend DK.

Julle kon my met 'n veer om klits.......;

Hy het my name van pille wat 'n Prof vir hom voorgeskryf het vir pyn, na aanleiding van my skrywe oor ons lekker dag gister in die kliniek.

DK ek het geantwoord op jou sms, maar ek wil jou hier ook bedank, baie dankie vir jou belangstelling en goeie raad, dit word opreg waardeer.

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 14/01/2019 - 10:11

Freda, ek volkome saam met jou.

Ek glo DK het dit, uit sy hart, goed bedoel.  Hy is inherent 'n goeie mens.

Hy moet net leer om sy humeur in toom te hou, dan sal hy heerlik saam kuier, en saam met ons spot oor foute wat ons almal maak, veral gramatika en spel foute.laugh

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 14/01/2019 - 11:17

Nou waar is die DK wat julle van praat op n stadum het hy baie se moer meter innie rooi gejaag is hy nog hier ??

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 14/01/2019 - 11:26

Shaun, hy is nog 'n lid maar lees net.   Ek weet nie of dit aanlyn onder 'n ander naam is nie en of hy net die beperkte drade lees terwyl hy aflyn is nie.    Ag, ek dink hy het teen die tyd besef "let bygones be bygones".

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus