6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Privaat Boodskap Opsie Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -40 minutes ago
Foto neem Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -1 hour ago
100de by mekaar. Vakansiebeplanning 2026/27 neef Herman -1 hour ago
Dankie Geert Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -2 hours ago
Jan Meyer Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -8 hours ago
Toer alte lekker saam Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -10 hours ago

My RTGear Braai Grid Stands

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

RTGear

Dankie RTGear vir my Braai Grid Stands !  yes     Ek het die naweek 'n paar keer kans gekry om hulle te toets en DIT IS 'n WENNER!    Hierdie hoort in enige man se Braai Arsenaal, behalwe as jy regtig hou van sukkel met halwe bakstene en rooster wat nie reg wil staan nie.

Braai Grid Stands

RTGear

RTGear

RTGear

SLEGS R120! -  Absoluut die moeite werd.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus