Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Huur Help met kamp beddens en… Geert -1 hour ago
Kamp goete Help met kamp beddens en… Wessel Strydom -3 hours ago
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -9 hours ago
ogies toe Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -10 hours ago
Hallo Deon Help met kamp beddens en… Rona du Plessis -11 hours ago
Len?? Verskoning Rona du Plessis -12 hours ago

Maart 2019 Koffiekroeg

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more almal.

Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.

Lekker dag vir elkeen.

Vaalpark

Johann L

Fri, 22/03/2019 - 06:21

Goeie môre Stoffel en almal wat nog gaan kom koffie drink, julle moet die dag en naweek geniet.

Ons ry Sondag oggend Eastco Magalies toe om die kleinkinders bietjie te gaan wys hoe dit daar lyk, kom Wiensdag terug.

 

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Fri, 22/03/2019 - 06:30

More Stoffel en Johann en ander wat nog kom.

Tik Tok vir jou vakansie Johann.

Stoffel werk is seker maar almal se lot. As Eva nie daai vrug geeet het nie, het ons nog almal kaalgat in die paradys rond gehardloop smiley

Het maandag nog n kusvrieskas gaan koop op special by HiFi Corp. hy het net eendag gehou en toe ophou werk. Gelukkig het hulle hom gister vir my vervang met nuwe een.

Geniet julle dag en naweek en wees veilig

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 22/03/2019 - 07:28

Johann geniet en kamp n hond uit n bos net so Stoffel ja werk sal ons werk wie drink saam koffie vrede

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 22/03/2019 - 11:40

Goeie môre Kampforum mense !

Hoe lyk dit met 'n paar kampfotos van die ouens wat wel gelukkig is om te kan kamp ?

Wie kamp almal by Eiland Spa ? Ek weet van Willem (WilSur) en Jacques (JacquesR).

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 22/03/2019 - 12:41

Harry, dit gaan lekker hier by die slotte, ons sleep Sondag oggend Eastco toe tot Woensdag, dan huis toe vir meisiekind se dertigste Saterdag, huis vol mense van Vtydag tot Sondag, dan moet hulle almal skoert, die wa moet Maandag gewas en gepak word vir die volgende Dinsdag oggend se kaap toer👍

0
Middelburg

Noel

Sat, 23/03/2019 - 06:54

Goeie more maters. Dankie vir die koffie Shaun en koffie sal lekker smaak. Johann, sien jy gaan besige tyd sal he voor jul lekker kaapse toer. Sterkte Johann en alles sal vlot verloop. Soos julle almal gewoonlik moet weet saterdae is my maintenance dag om huiswerkies te doen.

Heerlike dag vir almal !!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus