Goeie more almal.
Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.
Lekker dag vir elkeen.
Goeiedag almal
Ek kom groet nou eers. Ons krag was af vanaf 6.00 tot 8.30 vanoggend. Daarna het ek klaar gepak vir ons 7 dae kamp vanaf môre.
Ek weet teen die tyd die Stormers het dit nie gemaak nie, jammer Voories.
'n Baie lekker dag vir almal verder.
Antie lekke kamp
Freda julle moet n hond uit bos kamp gaan groot
Goeie naand almal.Antie…
Goeie naand almal.
Antie Freda, julle moet dit geniet en veilig ry.
Johann, julle moet dit ook geniet en veilig ry.
My kampeer is vereers op "hold" weens n operasie vroeg volgende maand.
Rustige nag vir elkeen
Goeiemôre
Ek sit nou en tee drink maar vermoed ons krag gaan weer oor 'n paar minute af.
Dankie, ons sien uit na die kamp. Dit lyk of dit bietjie koeler weer gaan wees maar sover lyk dit nie na veel wind of reën nie. Dit verander gewoonlik oor 'n tydperk van 7 dae.
Johann, julle, en ander wat ook gaan kamp, moet dit ook geniet. Ek sal kyk vir 'n paar foto's van Pine Lodge. Ons wil so teen 10 uur ry.
Lekker Sondag!
More Freda en laat slaapers
More almal Freda julle beurt vir kamp gaan groot en geniet Stoffel sterkte daar wie drink saam my koffie kom julle log in gesels saam die koffie loop soos stroop vrede
More more, julle moet jul…
More more, julle moet jul Sondag geniet, ek gaan ook so tien uur hier sleep na Eastco.
Stoffel stetkte met daai rug operasie, ons glo dit sal goed afloop, hou ons op hoogte met die datum.
Len, hoe gaan dit met Annetjie nou na haar operasie?
Mooi sleep Johann
Geniet elke oomblik daar by Eastco Johann en veilig sleep
Shaun, dankie. Nou juis…
Shaun, dankie. Nou juis laaste goedjies gou pak en dan haak👍
More More Sterkte Stoffel,…
More More
Sterkte Stoffel, dink aan jou.
Johann geniet jou kamp tyd.
Ons het lanklaas loadshedding gehad. Seker 1 uur die hele week. Ek dink dit het iets tedoen met die klomp water torings by ons. Ons bly so teen n koppie en RWR het gekla hulle kan nie water vooersien as hulle nie krag het nie. Hoop maar dit is die rede
Het gister vir my buurman n krag boks opgesit van my huis af en gesê, hy kan krag kry van my generator as ons krag af is. Reels is geen ketels en geen geyser nie. Net TV, ligte, yskas, ens. Daar is n 10Amp "breaker" op die boks, so as hy teveel trek gaan hy afskop. Het gesien hulle gebruik kerse as ligte af is.
Moet erken daai blydskap op sy gesig het alles die moeite werd gemaak vir my.
Geniet julle Sondag en wees veilig
Goeiemôre almal! Mag julle…
Goeiemôre almal! Mag julle 'n rustige Sondag hé! ![]()
![]()
Potjiekos of Roast? ![]()
Goeie more almal. Geniet die…
Goeie more almal. Geniet die huidige weer oomblik baie, lekker koel vroeg oggende asaook nie vrek warm gedurende dag nie. Lekker kamp weer !! Frieda en Johann voorspoedige reis en kamp soos n hond uit die bos soos Shaun altyd se. Stoffel, baie sterkte met jou rug en is vir jou bes wil vir die operasie. Heerlike dag vir almal !!
Roast met lekker gebakte…
Roast met lekker gebakte aartappels, Voorie
met lekker gebakte…
met lekker gebakte aartappels, Voorie
Dan sal dit so wees - dankie Harry vir die hulp
- Lekker dag vir julle!
Mirrag sê Kampforum. Ons is…
Mirrag sê Kampforum.
Ons is veilig by die huis en die karavaan staan op sy plek.
Geniet julle dag in vrede.
Welkom terug Willem. En so…
Welkom terug Willem
. En so vlieg die tyd altyd te vinnig!
Johann, ek glo jy is veilig…
Johann, ek glo jy is veilig by Eastco. Op watse nommer staan jy?
Goeie more almal, Tee gaan…
Goeie more almal,
Tee gaan goed af en koffie is besig om te prutt.
Lekker dag en week vir elkeen





Goeie more almal. Geniet…
Goeie more almal. Geniet julle dag.