Goeie more almal.
Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.
Lekker dag vir elkeen.
Goeie môre almal. Mag die…
Goeie môre almal. Mag die voorspoed jou verveel.
Die wat kamp, veilig ry en geniet dit. Die wat nie kamp nie maar langnaweek het, wees rustig. Sit gat, rus bene en hang b..bietjie rond.
More almal mag julle ń…
More almal mag julle ń wonderlike dag beleef!
Goooood morning South Africa…
Goooood morning South Africa, geniet jul dag.
Die mense wat haak en sleep, of solo ry, wees veilig en geniet dit.
Môre sê Kampforum. Sterkte…
Môre sê Kampforum.
Sterkte daar neef Herman.
Geniet julle dag in vrede.
Goeie môre. Tyd vir koffie…
Goeie môre.
Tyd vir koffie. Gaan nou die ketel aanskakel voor die beurtkrag weer inskop.
Lekker dag vir elkeen
More Stoffel en forum
More almal die koffie loop soos stroop vroeg by die werk vandag julle almal moet n gatskop dag he
Goeiemôre vriende en…
Goeiemôre vriende en vriendinne. Hoop dit gaan wel met almal vanoggend en dat julle 'n besonder lekker dag gaan hê. Groetnis
Moore! Dis mos vandag 'n…
Moore! Dis mos vandag 'n vakansiedag? Hier by my is elke dag 'n vakansiedag ![]()
Geniet dit! ![]()
More, koffie in die bed,…
More, koffie in die bed, winter is al klaar hier, lekker....
Goeie môre kampforum, julle…
Goeie môre kampforum, julle moet die dag geniet.👍
Watse vakansie dag is vandag, ek weet nie meer nie, ek het mos nou 7 vakansie dae per week.
Nuwe rekord vir ons. Ek…
Nuwe rekord vir ons. Ek vertrou nie dit nie.
Harry, dit is die ABC - hulle soek jou stem
Goeie maters. Raak nou…
Goeie maters. Raak nou koeler en winter kruip nader. Sien uit vir winter. Mag julle n awesome dag sal he !!
Hallo Noel! 'n Lekker dag…
Hallo Noel! 'n Lekker dag vir jou en Ronel! ![]()
-stuur groete!
Dankie Anton en maak so…
Dankie Anton en maak so. Groete vir Lolla en die kids ![]()
More
almal. Ek skink in dankie.
Lekker vakansiedag vandag. Moet gaan hout saag om die donkie te stook. Hier le a hele paar bome rond op die sypaadjies wat die wind omgewaai het. Gaat hulle nounou opsaag.
Lekker dag vir almal en vir die wat klaar opgeslaan het vir die langnaweek kamp, geniet dit verskriklik.
Hallo Willie! Nou kan…
Hallo Willie!
Nou kan ek darem ook sê ek ken jou enhet jou al in persoon ontmoet ![]()
Môre sê Kampforum. Geniet…
Môre sê Kampforum.
Geniet julle dag in vrede.





Goeiemôre almal! Julle moet…
Goeiemôre almal! Julle moet 'n awesome dag hé