Hi julle,wie was onlangs by Lebra rest camp in Dinokeng,en het julle lekker gekuier?
wie was onlangs by Lebra…
wie was onlangs by Lebra rest
Soos Willem sê, baie welkom!
Wel ek hoop julle gaan binnekort daar kamp sodat jy vir ons terugvoering kan kom gee. EK glo dit sal 'n lekker en netjiese kampeerplek wees? ![]()
Lebra's Rest
Ek sien hy is net so suid van Dinokeng Resort, maar ook buite die Dinokeng Game Reserve geleë
Bygevoeg onder Kampeerplekke en Resensies: Lebra's Rest
Ilse, baie welkom op…
Ilse, baie welkom op kampforum.co.za, ons hoop jy gaan net so lekker hier kuier soos ons "regulars".
Ongelukkig kan ek jou ook nie uit help met die oord nie, maar sal dit waardeer as jy terug kom, en vir ons kom wys met genoeg fotos natuurlik.
Sal hierdie graag wil volg…
Sal hierdie graag wil volg. As als goed gaan, gaan ons vlgde Don - Son Lebra toe. Wil sommer bietjie gaan rus maar ook die plek mooi uitkyk, die plek is ons eerste keuse vir n groot saamtrek in Okt, so 30+ mensies wat saam gaan kamp vir so 11 x aande.
Nick, dit klink na 'n fees,…
Nick, dit klink na 'n fees, ons familie hou elke jaar 'n groot saamtrek, die jaar gaan ons Oktober weer saamtrek buite Stilfontein by Klub Louico.
Julle moet dit geniet.👍
Ek het bespreek so ons sal…
Ek het bespreek so ons sal gaan kyk. Lyk na klein plekkie,net 13 staan plekke. Sal terug voer gee na die naweek. Lekker week almal
Sal terug voer gee na die…
Sal terug voer gee na die naweek
Ons sien uit daarna! Geniet dit ![]()
Die klein Dinokeng kampeerplekke, soos ek nou al geleer het, gee vir mens daardie lekker rustige bos gevoel ![]()
Ilse, ons was so maand terug…
Ilse, ons was so maand terug by Willrnsrus binne Dinokeng, dit was 'n fantastiese oord, ek wil my kleinkinders soontoe vat. Ongelukkig is daar bitter min vir kinders te doen, maar daai egte bosveld atmosfeer is so ontspanne.





Baie welkom hie op ons…
Baie welkom hie op ons Kakpforum Ilse, gesels lekker saam ons en vertel ons van julle ondervinding.
Jammer ek ken nie diê oord nie, gaan wel Paasnaweek Dinokeng Resort toe.