Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ongeleesde insette Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Chris Kgalagadi Oktober 2026 Johann L -3 hours ago
Ons het so paar jaar gelede… Umfula Johann L -3 hours ago
(Nee wat ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Johan Umfula Johann L -3 hours ago
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago

Verjaardae

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

As mense hul geboorte datums in hul profiel invul, kan mens sien wie verjaar.

Ek sal graag so iets wou sien, wat is die algemene gevoel in die verband van forum lede, dit kan net werk as u as individu dit invul.

Anton, as die algemene gevoel positiewe reaksie uit lok, kan mens so iets beskikbaar maak?

Centurion

Voortrekker

Thu, 28/03/2019 - 19:32

Ja Johann daar is so 'n funksie waar lede dit kan invul, maar ek kry nie die kode reg om net die maand en dag te vertoon vir verjaardae nie - dus kan ek ook nie dit regkry dat "vandag"  se verjaardae wys nie.  Sal maar as ek weer 'n geleentheid kry met onwikkelaars moet gesels oor hoe om dit te doen.frown

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Thu, 28/03/2019 - 20:56

Anders skep ons net n draad soos hier, "Verjaarsdae"

As iemand weet van n persoon wat verjaar, kom plaas jy dit dan net onder die verjaarsdag draad, sodat al die ander mense weet van persoon se verjaarsdag.

Baie van ons lede is op FB bevriend met mekaar en daar tel ek baie mense se verjaarsdae daar op.

0
Vaalpark

Johann L

Thu, 28/03/2019 - 21:19

Harry, dit kan werk.

Anders skep ons net n draad soos hier, "Verjaarsdae"

Is daar 'n manier wat ons lede in "verjaardae" kan sorteer, indien wel, sal dit dinge baie maklik maak?

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Mon, 22/04/2019 - 09:52

Baie dankie, Anton, Hennie en oom Arie.

Is nog besig om kos te maak. Party kom vir die kos en ander vir die Drank smiley

Die jaar is net die genooi wat bo 70 is, as hulle vergesel is van albei hulle ouers wink

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus