Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -6 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -6 hours ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 hours ago

Verjaardae

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

As mense hul geboorte datums in hul profiel invul, kan mens sien wie verjaar.

Ek sal graag so iets wou sien, wat is die algemene gevoel in die verband van forum lede, dit kan net werk as u as individu dit invul.

Anton, as die algemene gevoel positiewe reaksie uit lok, kan mens so iets beskikbaar maak?

Vereeniging

Harry Du Randt

Mon, 22/04/2019 - 18:44

Dankie Sarel, Stoffel, Voortrekker, Antie, Neef en Wilsur met gelukwense.

Was baie lekker dag saam met vriende en familie.

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Mon, 27/05/2019 - 06:48

Baie geluk. Mag daar nog baie wees.

Dit is n groot een.

Geniet hom en ek hoop jy word bederf vandag.

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 27/05/2019 - 10:53

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag, nou word jy ook as grootmens gesien op 'n volle 50  wink

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus