Forums
Op daai ander forum waar ek nie mag deelneem nie het ek op "Hervul van gasbottels" draad afgekom waar Oom Frans dié inligting verskaf het wat ek dink nogals handig is vernaam m.b.t. Gas se verkope onder streke. Hier is die skakels, die eerste een is die web blad, die 2de een sal jy die Distrikte kry (Pretoria is 9C) en dan die lys van die maks. prys per kg.
Ek dink ons kan almal doen met die maks. prys van gas.
Energy Sources
Magisterial District Zones
LPG Regulation





Dankie Willem
Sal bietjie deurwerk en ja julle gas pryse raak ook nou hoog