Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk Springbok rugby Geert -2 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -10 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -10 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -11 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -12 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -14 hours ago

Energie - Diesel, Petrol an Gas

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on

Op daai ander forum waar ek nie mag deelneem nie het ek op "Hervul van gasbottels" draad afgekom waar Oom Frans dié inligting verskaf het wat ek dink nogals handig is vernaam m.b.t. Gas se verkope onder streke.  Hier is die skakels, die eerste een is die web blad, die 2de een sal jy die Distrikte kry (Pretoria is 9C) en dan die lys van die maks. prys per kg.

Ek dink ons kan almal doen met die maks. prys van gas.

Energy Sources

Magisterial District Zones

LPG Regulation

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus