Forums
Smileys is nou beskikbaar in die editor

Wil gou kyk
![]()
Ek ry tog een van die dae met vakansie terwyl ander moet werk![]()
Pas perfek by jou
Daai is nou 'n oulike gesiggie vir jou, Johan. Nou gaan jy smile. ![]()
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Thumbs up | Forum Herstel en terugvoering | Rona du Plessis -50 minutes ago |
| Skinder??? | Forum Herstel en terugvoering | Wessel Strydom -1 hour ago |
| Wessel daar was 'n paar… | Forum Herstel en terugvoering | Voortrekker -2 hours ago |
| Hou net die letter e in vir… | Forum Herstel en terugvoering | Voortrekker -2 hours ago |
| Laaste oor die dekselse kappie | Forum Herstel en terugvoering | Rona du Plessis -3 hours ago |
| Lower Sabie | Kruger 2026 | Geert -3 hours ago |
Smileys is nou beskikbaar in die editor

![]()
Ek ry tog een van die dae met vakansie terwyl ander moet werk![]()
Daai is nou 'n oulike gesiggie vir jou, Johan. Nou gaan jy smile. ![]()
Smileys
Anton, dankie. Ek het juis gister weer klompie afgelaai en verklein om te kan plaas.
Ek dink dit is nogal 'n goeie opsie om dit te kan gebruik. Myne het ek ook sorgvuldig uitgesoek om bietjie uniek te kan wees.