TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

62805 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Voorbereidings getref sover:… Yzerfontein hier kom ons! Wildehont -2 hours ago
Hont! F@# Eskom Voortrekker -5 hours ago
Vat die pad... Len se Vintage Kamp foto… Voortrekker -5 hours ago
Kom nou Wessel, doen dit!  Kampforum by TO Strand Voortrekker -8 hours ago
Warren, you said it BRO😂😂

Twak praat Johann L -8 hours ago
Warren wat bedoel jy met "Ek… Twak praat Arie -10 hours ago
Glo nie..... Twak praat TWTFAWC -11 hours ago

Caravan Movers

Centurion
Submitted by Conradb on Wed, 20/11/2019 - 14:18
Forums

Goeie Dag almal, 

Ons is baie opgewonde om almal in kennis te stel dat Wouter Van Der Merwe (Willie se seun) ook nou Powrtouch geakrediteer is en ook nou Pretoria agent is vir Powrtouch. Indien julle enige navrae het rondom installasies of instandhouding vir EWIKS of POWRTOUCH is julle welkom om hom te skakel op 082-459-4529.

Groete,

Conrad

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Wed, 20/11/2019 - 14:36

Middag Conrad,baie welkom hier op Kampforum. Dankie vir die inligting, ek glo baie mense sal verlig wees met die agentskap👍 

Solank hy ordentlike diens lewer, gaan hy groei.

Baie dankie vir die verwelkoming. Daar is geen twyfel aan ordentlike diens nie, Wouter doen vir die afgelope 9 jaar Ewiks installasies, hy het die besigheid begin saam met sy pa Willie van der merwe wat ongelukkig in Junie oorlede is. Hy is die mees ervare Ewiks agent in die land en sal beslis dieselfde kwaliteit diens vir enige klient bied.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 20/11/2019 - 15:14

Ook baie welkom, hoop jy gaan saam gesels en nie net die add. hier plass nie.

Dit kon my 'n trip Villiers toe gespaar het en dalk ook klomp geld.  Kyk deur die pos stukke.

Ek het juis 'n probleem want hulle het my movers van die voor as ns die agteras geskuif maar nooit die rigting van die "engage" vrrander nie. 😡

Waar is Wouter se werkswinkel ?

Centurion

Conradb

Wed, 20/11/2019 - 18:22

In reply to by Willem Brits

Hi Willem Brits, 

Baie dankie vir die verwelkoming, ek Sal beslis Meer betrokke wees as slegs advertensie. 

Dit is baie sleg dat jy moet sukkel met die movers, ons Sal dit graag vir jou Wil uitsorteer. Ons is gebasseer in Centurion, ons kom uit na jou huis toe waar die karavaan staan (Gauteng area).

Jy is welkom om asseblief met Wouter kontak te maak op 082 459 4529 sodat ons' n reeling kan tref om uit te Kom na jou toe sodat ons jou movers kan reg kry.

Vriendelike Groete,

Conrad. 

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 20/11/2019 - 20:41

Hy is reg behalwe vir die "engage en disengage" maar sal hom kontak sodra ek terugvoering gekry het. 👍

Centurion

Conradb

Thu, 21/11/2019 - 21:08

Jammer vir die laat antwoord. 

 

Dit is doodreg, kontak hom sodra jy reg is dan tref ons reelings. 

 

Groete, 

Conrad