TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

73231 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Dusty. Ons het sommer… Mei 2020 Koffie Kroeg Lapskag -1 hour ago
Lapskag, baie geluk vir jou… Mei 2020 Koffie Kroeg Dusty -2 hours ago
Warren se cannabis plantasie? As dit pap reen, moet jy skep. Voortrekker -3 hours ago
Geluk Stoffel en Alta, ons… Mei 2020 Koffie Kroeg Lapskag -5 hours ago
Johann dir is ń mooi… Christene bemoedig mekaar. Arie -6 hours ago
Toer Om SA - Dag 9 Hollies en Glynis Hollenbach Willem Brits -6 hours ago
Toer Om SA - Dag 8 Hollies en Glynis Hollenbach Willem Brits -6 hours ago

c

Willem Brits!.... AAAAAN - - - DAG!

Jozie
Submitted by TWTFAWC on Fri, 24/01/2020 - 09:02
Forums

 

Ek kom jou wereld to virri naweek, Soos U al laas jaar aanbeveel, be-oog ek om ontbyt by Impala te gaan vees.

Daar’s so vendusie plekkie skuins oorkant, en hulle het n klompie digitaale bloed druk metertjies vir R100 stuk  en ek moet nog een vir ons maatskappy kry. Ek het een vir my gekry.

DAN..... Ek’t n ander lekker bek eet plek gekry, STOKKIESDRAAI heel agter by die perde arena...

Man, Ek’t die STOKKIESDRAAI burger vir R65 bestel.... N moerse burger van n burger, saam chips... maar die plek self is baai netjies groot grasdak eet-saal, skaakstel buite / 10 000 keer beter as The office.

Ek hou nie van Homestead nie.... Ek het een keer baai slegte “spagettie bol” daar gekry, die spagettie was sop nat......

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 24/01/2020 - 17:30

Jong Warren ek is 'n "0" op 'n kontrak.  Was vandag weer by die Dr. daai abses het lyk my weer begin en lyk my dit is wat my so koors en als gegee het so ek is redelik vas op die bed want die gesit is nie lekker nie. 

Sou wat wou gee om saam te gaan vir daai burger.  sad

Warren, onthou dit is my van "Brits" nie waar ek bly nie. smiley

Lot's of rain..... That's always a good thing!

Got me another tent from the 70's at that new pawn shop on the corner, next to Arend pawnshop, and got me a bookshelf for my place, also, been looking for the right one since forever...

Diddn't have anything at Impala, the que was way too long, so I went to Stokkies and had an Pasta Alfredo that was jolly nice

Anyhow here is a pic or three of the tent I got...

Made around the mid 1970, (lets say 50 years old) Sea king was then what Campaster is today, the entry level range of tents.

This one is in excellent condition, better than the one I already have....

I have 2 similar Sea king tents, the other one is a Tornado, but it does not have a fly sheet.

When I saw this one I could not remember if it was the tornado or the Nkwazi that did not have the flysheet, bit, as these things go when you see it you buy it.

Unfortunately, it's the Tornasdo that does not have the fly........... O well, not to bother, It's in a better shape than the Nkwazi I already have...

 

Inside.

poilip

 

The flysheet from the side

\p./[o

 

The back of the tent

]p.

-lo0li

kannie vrou bekostig, op my belaglike inkomste, dis of n Landrover of n vrou.....

Slimmer as dit is ek..... Ek het die Landrover gekies....

Ek't n skoondogter.

Ek kry die weeklikse skoon en gestrykte wasgoed / daaglikse 3 gekookte maaltye en skottlegoed gewas / vloer ge-mop / elke 2 minute snoepies to hol vir Simba chips en n Coke.....

En hy dra alli koste.... laugh

NE!....... Slim is ek....