Forums
Groen - Dave Pepler, Wie het vannaand sy program gekyk ?
Woensdag, 20:00-21:00
Dit was nou baie nice gewees.
(Ek het die opskrif verander)
Dave Pepler is n
Die ou is n legend sy kennis verstom my jammer ek sy program gemis
WildE HD - 183
Wie kyk ook na dié kanaal ?
Daar is Live Sunrise Safari en Sunset ook.
Dit word Live van Maasal Mara - Kenya, Sabi Sands - Kruger, Kalahari uitgesaai.
Ons het gister na ons kerk…
Ons het gister na ons kerk se diens op YouTube na Live Earth se kanaal gekyk waarop tussen Phinda, Sabie Sand en Masai Mara rondgespring is.
Wild Earth - 183
Sit ek nou na die en kyk, kyk hoe pragtig is dit.








Ek het....
Willem, ek het ook gekyk. Elke week se program is brilant ! Die fotografie in hierdie program is van 'n uitsonderlike gehalte.
Daardie bontebok wat ook in De Hoop voorkom, is darem maar 'n pragtige dier.