Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jovan ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -59 seconds ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -40 minutes ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -43 minutes ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -44 minutes ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Dit is die eerste keer wat… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago

Groen - Wild

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Groen - Dave Pepler, Wie het vannaand sy program gekyk ?

Woensdag, 20:00-21:00

Dit was nou baie nice gewees.

(Ek het die opskrif verander)

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 26/08/2020 - 22:19

Willem, ek het ook gekyk.  Elke week se program is brilant !  Die fotografie in hierdie program is van 'n uitsonderlike gehalte.

Daardie bontebok wat ook in De Hoop voorkom, is darem maar 'n pragtige dier.

.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 31/08/2020 - 10:09

Wie kyk ook na dié kanaal ?

Daar is Live Sunrise Safari en Sunset ook.

Dit word Live van Maasal Mara - Kenya, Sabi Sands - Kruger, Kalahari uitgesaai.

0
Worcester

Wildehont

Mon, 31/08/2020 - 11:20

Ons het gister na ons kerk se diens op YouTube na Live Earth se kanaal gekyk waarop tussen Phinda, Sabie Sand en Masai Mara rondgespring is. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus