Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rona en molle... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 minute ago
donderbui.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -6 minutes ago
Die weer in Dullstroom Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Son is rof Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
15 Oktober - vm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Swak personeel Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago

Twee vriendinne

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums

Maria en Lettie ontmoet mekaar in die hemel.

Maria:   Hoe het jy doodgegaan?

Lettie:   Ek het doodgevries.  Dit was 'n bittere koue.  En jy?

Maria:   Ek was oortuig my man het 'n verhouding met 'n ander vrou en vroeg huistoe gegaan om hulle uit te vang.  Toe ek by die huis kom, sit hy alleen voor die TV.  Ek het die hele huis deursoek, al die kaste, onder die beddens, in die garage, in die solder, die tuin.  Ek het my so ooreis dat my hart gaan staan het.

Lettie:   Dis jammer jy het nie in die vrieskas gesoek nie, dan het ons altwee nog gelewe!

 

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus