Om nie Chris Boucher se toer draad te gebruik om agteruitgang te bespreek nie, begin ek sommer 'n nuwe gesprek waar ons kan klippe gooi soos ons wil.
Na my mening, en dit is maar met leke politieke kennis, glo ek nie daar gaan verbeterings in eninge staats instellings gebeur nie, wat ons nou in Kruger sien, sien ons oral in elke munisipale oord al vir dekades, en ook in die res van Afrika oor alle sfere.
Gaan brief wisseling tussen ons (die verloorders) en die regering, (die sakkerollers) enige verskil maak, ek sien dit nie gebeur nie.
Ja, ek klink negatief, is so, maar, ek 'n realis.
Pos Kontoor is bangkrot, SAL is bangkrot, ESKOM is bangkrot, noem maar op, elke instansie in Afrika se winste is in persoonlike bank rekeninge van die "elite"





Paul ek stem, knyp maar die…
Paul ek stem, knyp maar die oë toe en geniet die omgewing. Dit gesê, mens moet tog steeds die klagtes aanmeld, anders dink hulle alles is perfek.