TO
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

 nuwe onderwerp graderings

89429 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die niks doen van Chris en… Karoo Nasionale park Lapskag -4 hours ago
Donkiemedisyne Vriendelike debat voering. Len Loader -6 hours ago
Nou kan ek bewys ek lees… Vriendelike debat voering. Johann L -6 hours ago
Willem... Vriendelike debat voering. Len Loader -6 hours ago
Arie, dalk so bietjie vroeg… Vriendelike debat voering. Johann L -6 hours ago
Chris daai berg kwaggas is… Karoo Nasionale park Johann L -6 hours ago

Eiendoms versekering

Waar my wa staan
Submitted byArie onWed, 08/09/2021 - 12:21
Forums

Willem ek is baie geintereseerd oor die afloop van jou versekering eis vir krake op jou huis?

Ek het dalk die einde van jou sage met Absa gemis, sal graag wil weet of hulle jou toe gehelp het?

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 08/09/2021 - 12:59

Arie, nee jy het niks gemis nie.

Ek het Mon 26-Apr-21 12:54 dit by die Ombudsman aangegee en die laaste geskrewe van hulle 04 June 2021 gekry.

We acknowledge receipt of your latest correspondence.
Please note that we are still attending to the matter.
We have requested further information from the insurer.
We will revert upon receipt of the insurer’s response.
Yours faithfully,
****** ******
Assistant Ombudsman

Sal maar weer vir vordering vra. (het e-pos gestuur)  sadcrying

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 08/09/2021 - 13:16

Willem, my ervaring met ombudsmanne op ander terreine is dat hulle maar 'n hopelose spul is.

Nieteman, ek hou styf duim vas dat jy suksesvol sal wees.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 08/09/2021 - 13:21

Len, Absa is 'n erger "hopelose spul" en my laaste uitweg was die Ombudsman, dit is die 2de keer wat ek eis vir die selfde skade.

Worcester

Wildehont

Wed, 08/09/2021 - 13:32

Probeer ‘n klagte by hellopeter.com

As ABSA ‘n maatskappy is wat respond op hellopeter.com gaan jy daar die vinnigste terugvoer kry. Ek het al baie sukses gehad deur op hellopeter.com klagtes te registreer. Dis gratis en maatskappye wat respond is bang vir die slegte publisiteit wat hulle daarop kry, so hulle handel eerder die klagtes af. 

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 08/09/2021 - 17:50

Willem, dis seker omdat ek en Arie meer daar is nie !