Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -2 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -2 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -3 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -4 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -6 hours ago
Hennie's toe vanaand Springbok rugby Rona du Plessis -9 hours ago

Stads potbrood by die dam

Odendaalsrus
Profile picture for user NieKamper
Submitted by NieKamper on
Forums

Vandag is 19 Desember 2021.  Ek is nie 'n kamper nie (moet my asb nie stenig nie), maar my dierbare skoonouers is MALKAMPERS. So vir Kersfees gaan ons vir hulle kuier en saam met hulle kamp.

Ek hou van lekker kos en ek hou daarvan om lekker kos te maak en lekker kos op te dien vir my vriende en familie.

My idee vir Kersete is 'n ontbeende gerookte varknek, beestong en 'n pasta slaai (met Peppadew, Feta, Biltong en Olyf olie)Skoonma se Aartappel slaai (vir Skoonpa wat nie die Pasta ding doen nie) en dan die Potbrood, meer 'n "Partybread", met klein balletjies deeg wat met versillende variante gedek word soos sesame saad, knoffel botter, gekarameliseerde uie, kaas, ens.

Sal julle fotos stuur van die ete.

Pretoria
Profile picture for user Geert

Geert

Sun, 19/12/2021 - 15:21

Miskien moet jy ons liewer nooi....fotos kan nogal bedrieglik wees🤣

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sun, 19/12/2021 - 16:55

Eerstens baie welkom hier op ONS Kampforum. 👏👍

Dit wil vir my voorkom of jy tog uitsien na die kamp by die dam ?

Dan wil ek vermoed jy gaan lekker resepte met ons deel ?

Geniet die kamp en ek hoop dié gogga gaan jou byt. 😉

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus