Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Olie prys en Jodiumpille November 2026 Wessel Strydom -23 hours ago
Pretoria November 2026 Geert -23 hours ago
Tydens ons 2de aand ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 day ago
Overstrand Munisipaliteit November 2026 Chris Boucher -1 day ago
Verkiesing effek November 2026 Wessel Strydom -1 day ago

Nuwe kleinseun

Bloemfontein
Profile picture for user OOM JEEP
Submitted by OOM JEEP on
Forums

Vanaand is daar nog n kleinseun gebore d.m.v. n keisersnee.

Almal is so opgewonde oor die nuwe bederf van oupa en ouma. Nie net meer Nathan nie.... dis sommer nou Nathan en Oliver.

Pretoria - Oos
Profile picture for user Andre Smit

Andre Smit

Wed, 17/05/2017 - 06:53

Baie Geluk Oom JEEP,

Gisteraand ons jongste Kleinman se eerste verjaardag gevier.

Hy en Ouboet het ons omtrent vermaak met die spelery en "deel" van sy persente. HeHe

0
Pretoria Tuine
Profile picture for user DK

DK

Wed, 17/05/2017 - 07:09

Baie geluk oom Johan, ek is baie bly vir die ryker word van nog 'n kleinkind vir julle. Mag hy vir julle nog meer vreugde bring.

My hart bloeicrying, maar dinge gebeur in die moderne lewe.

Geniet daardie kleinseun, dit is 'n voorreg om 'n kleinkind net vas te hou, te druk en al daardie liefde te gee en te bederf.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 17/05/2017 - 07:30

Hoop die mooi kleinseun gaan vir julle baie vreugde gee.  Met die tweede een is jy mos nou al ge-nappy train, so jy kan al doeke ruil.wink

0
Bloemfontein
Profile picture for user OOM JEEP

OOM JEEP

Wed, 17/05/2017 - 07:42

Nee wat. 

Kleinkinders is baie lekker. As hy in sy broek geskyt het, gee hom terug vir die ma. LOL

Nuwe baba lyk nes sy boetie , toe ouer een gebore is. As hy ook so sweet"  is soos ouboet, dan wag daar n groot bederf op hulle.  Toe ons by die hospitaal kom se Nathan.. oupa , come look at my little brother. 

0
Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Wed, 17/05/2017 - 07:49

Baie geluk aan die betrokkenis!!!!!!!

 

0
Florauna, Pretoria
Profile picture for user chris dupreez

chris dupreez

Wed, 17/05/2017 - 09:06

Baie geluk, dit is baie lekker om klein kinders te he, ons het nou drie kleinseuns, ek kan nie wag dat hulle groter word dat ek hulle kan leer om hulle pa,s se gereedskap weg te gooi nie.wink

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus