Wow, ek sien netnou daar is 16 ouens gelyktydig aanlyn ! Sover ek weet is dit 'n eerste.
Dis baie jammer dat so min deelneem aan die gesprekke op hierdie uiters stabiele en gebruiker-vriendelike forum - wens dit was anders !
Ja Len dit is defnitief 'n…
Ja Len dit is defnitief 'n rekord.
"Ek dink met moderne tegnologie ens weet meeste mense glad nie meer hoe om te tik of skryf nie - al wat jy deesdae hoef te doen is swipe en like en share ! hehehehe
Nee, dit is nie 'n rekord…
Nee, dit is nie 'n rekord nie. So twee maande terug was ons eendag 19 mense aanlyn. Ons het toe ook daarvan gepraat. Dit was in die tyd van die eerbaarlikheid drade.![]()
Ek weet nie wat moet gebeur dat mense saampraat nie. Amper elke dag sluit nuwe mense aan en dis laaste sien van die blikkantien.
Nou kyk nou net daar. Op…
Nou kyk nou net daar. Op die oomblik is daar 21 aanlyn. Mooi, nou moet jul almal net gesels.![]()
Ek het gisteraand vergeet om…
Ek het gisteraand vergeet om uit te log?, was vanoggend dorp toe en sien nou 11 lede aanlyn.
Mooi, ons gaan nou die somer te gemoed, dus gaan gesêls toeneem.?





Len, ja, ek stem 100% saam…
Len, ja, ek stem 100% saam met jou.