Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vliegkaartjies November 2026 Rona du Plessis -5 hours ago
Vlieg kaartjies November 2026 Geert -7 hours ago
Frankryk Springbok rugby Geert -20 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -1 day ago
Finaal Springbok rugby Geert -1 day ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -1 day ago

Karavaan yskas oorskakeling van 220 volt na 12 volt

Pretoria
Submitted by Werner Brits on
Forums

Wil jy graag kamp waar nie krag is nie?

Maar jou 220 volt yskas verhoed jou?

Ek skakel yskaste oor na 12 volt, jy sal hom kan gebruik op 12 volt of 220 volt 

Yskas kry nuwe compressor en compressor Controller met n jaar waarborg 

Jou oorspronklike termostaat word gebruik

Kis vrieskaste kan ook oorgeskakel word

As jou yskas 200 liter en minder is, is dit moontlik

Opdatering

Ek het na baie soek n 12 volt compressor opgespoor waarmee ek groter yskaste kan oorskakel na 12 volt en 220 volt

Ek kan yskaste tot en met 400 liter oorskakel

R5500 alles ingesluit

Gelee in Pretoria

Werner 064 344 1489 

 

Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Sat, 27/09/2025 - 08:58

Dit klink gaaf Werner sal dit beslis doen waneer my huidige yskas die gees gee. Kan jy die maak  kompressor en  ampere daarvan gee.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus