Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dit sal net n goeie ding Zuma in die hof Segekok -8 years ago
Ek vermoed dat hy net die… Zuma in die hof Dusty -8 years ago
Ek het so 'n paar uitlatings… Zuma in die hof Voortrekker -8 years ago
Gaan belagsting Zuma in die hof Sleep nou -8 years ago
Zumpies het gedreig, los my… Zuma in die hof Johann L -8 years ago
Die wiel het gedraai vir… Zuma in die hof Noel -8 years ago

Daar het jy dit!!

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Sakeman sit in die eerste klas seksie van die vliegtuig. Die lugwaardin is 'n "Drop dead" mooi blond, twee pragtige groot en ferm blou oge. Lyf soos 'n uurglas, die mooiste twee stewige boudjies, bene van die grond tot by haar boude. Lang sy  sagtighare hoe wang bene, perfekte lippe, ens.

Hy wil toe bietjie met haar flirt;

Man

"Wat is jou naam?"

Waardin

"Angelique Benz"

Man

"Pragtige naam, is jy dalk verwant aan Mercedes Bens?"

Waardin

"Ja naby verwant"

Man

"hoe naby?"

Waardin

"Selfde prys!"

Centurion

Dusty

Tue, 30/05/2017 - 05:01

'n Man dans met 'n mooi meisie op die dans baan. Terwyl hulle so dans vra hy haar of sy saam met hom sal slaap vir R65 000.00. 

Ja se sy toe.

Vra hy weer of sy saam met hom sal slaap vir R50.00.

Sy antwoord hom toe baie ontsteld wat dink hy watse tipe vrou sy is.

Hy se toe vir haar dit weet hy reeds. Hulle kibbel net oor die prys

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus