Mense
Dis hartseer om te sien hoe Knysna brand.
Die foto's wat ek sien, en berigte wat ek lees is aardig, basies geen krag meer nie, krag kabels wat voorsien weg gebrand, telefoon lyne, sel opvangs ens.
Kry die mense bitter jammer en hoop dat groot reen bitter gou kom om te help om die brande te blus.
Ek kry die mense net so…
Ek kry die mense net so jammer, Veral die diere.
Ook 'n slagoffer
Het paar hektaar weiveld verloor asook 'n paar vee
Knysna Brande
Ja soms is die natuur ook maar genadeloos.
Soos ek nou eendag gehoor het als op aarde werk (pas) behalwe die mens.
Daar is paar mense, een hele…
Daar is paar mense, een hele gesin, (nog bloed jong paartjie met hul seuntjie) dood.
Dit is baie tragies, DHL doen baie om hulp te verleen. Mens voel magteloo, en kan net bid dat reen die vuur sal blus.
Ook 'n slagoffer
DK, goeie dag,
Ek het al gwonder of jy nog aktief is, ek het so week terug op plasing van jou gereageer, maar weet nie of jy gelees het nie?
Kyk direk na jou plasing.
Groete





PE Brand
Hier in PE waar ek woon brand dit netso erg, gedeelte rondom Lady Slipper brand al heelnag, die hele PE is basies toe onder een massiewe rook wolk.
Brand ook erg in die Longmore Forrest area by Thornhill, buite Jeffrey Baai ens.
En die storm sterk winde help asb niks.