6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Thumbs up Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -25 seconds ago
Skinder??? Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel daar was 'n paar… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Hou net die letter e in vir… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Laaste oor die dekselse kappie Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -3 hours ago
Lower Sabie Kruger 2026 Geert -3 hours ago

Klein Steekbaardjie

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Die graad 3 juffrou gee die kindertjies opdrag om n nuwe woord te gaan leer en moet dit dan die volgende dag by die skool deel met die klas.

Klein Freda, steek haar klein fyn handjie op en se; Dagbreek, pragtig se juf

Klein Tora steek hand op en se; Boswa, baie mooi Torratjie.

Klein Voorie steek sy klein vingertjie op en se, Sonkolle, mooi se Juf, alhoewel sy g'n idee het waarvan die klein bogger praat nie.

Klein Steekbaard steek sy hand op en se, Masturbasie - Sjoe Stekie maar dit is omtrent 'n mondvol, "nee Juf" se Stekie, "Juf dink nou aan iets heel anders!"

Port Elizabeth

Frieps

Tue, 20/06/2017 - 17:01

Frans!!!   Het jy al jou broek gevat en geloop?   Die party raak al hoe  rowwer!    Lyk my Stekie het 'n uitgebreide woordeskat, juffrou beter nie weer vra nie! surprise

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus