Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -27 minutes ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -34 minutes ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -2 hours ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -2 hours ago

Klein Steekbaardjie

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Die graad 3 juffrou gee die kindertjies opdrag om n nuwe woord te gaan leer en moet dit dan die volgende dag by die skool deel met die klas.

Klein Freda, steek haar klein fyn handjie op en se; Dagbreek, pragtig se juf

Klein Tora steek hand op en se; Boswa, baie mooi Torratjie.

Klein Voorie steek sy klein vingertjie op en se, Sonkolle, mooi se Juf, alhoewel sy g'n idee het waarvan die klein bogger praat nie.

Klein Steekbaard steek sy hand op en se, Masturbasie - Sjoe Stekie maar dit is omtrent 'n mondvol, "nee Juf" se Stekie, "Juf dink nou aan iets heel anders!"

Port Elizabeth

Frieps

Tue, 20/06/2017 - 17:01

Frans!!!   Het jy al jou broek gevat en geloop?   Die party raak al hoe  rowwer!    Lyk my Stekie het 'n uitgebreide woordeskat, juffrou beter nie weer vra nie! surprise

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus