Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
5.6kg Umfula Johann L -55 minutes ago
Bo Umfula Johann L -58 minutes ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
10 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
9 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
GOOGLE Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -3 hours ago

Verlaat nie die forum nie

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Nee, ek verlaat nie die lekker forum nie, my kinders en kleinkinders is voltallig onder my dak, en ek kry min tyd vir iets anders as speel met die kosbare kleingoed.

Sê net nou vir my jongste dogter, daar is nog pkek in my hart vir nog so paar.

 

Port Elizabeth

Frieps

Mon, 26/06/2017 - 17:16

Ek het nou die dag daaraan gedink, jy is stil omdat die kinders daar is.  Ek is so bly vir jou Johann, geniet die ou goedjies terdeë terwyl hulle by jou is.

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 27/06/2017 - 06:34

Ja kinders en kleinkinders hou my ook aan die gang dis lekke om oupa te wees

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus