Forums
Baie welkom terug Len, glo jy het 'n onvergeetlike weg brekie gehad,ons wag in spanning op fotos.
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Goeie hout... | November 2026 | Wessel Strydom -2 hours ago |
| Olie prys en Jodiumpille | November 2026 | Wessel Strydom -23 hours ago |
| Pretoria | November 2026 | Geert -23 hours ago |
| Tydens ons 2de aand ... | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -1 day ago |
| Overstrand Munisipaliteit | November 2026 | Chris Boucher -1 day ago |
| Verkiesing effek | November 2026 | Wessel Strydom -1 day ago |
Baie welkom terug Len, glo jy het 'n onvergeetlike weg brekie gehad,ons wag in spanning op fotos.
Dankie Johann
Dankie Johann, ek het sommer op die ander draad ook gereageer.
Sal so met die verloop van tyd 'n bietjie terugvoer gee. Gelukkig klaar uitgepak en weggepak, maar nou kom die groot skoonmaak storie eers oor die volgende paar dae.