Stil soos n muis rugby
Ja stom geslaan en verbaas dat ons so ver gekom het want as n ou die jaar n Bulle ondersteuner is praat jy nie baie nie.
Rugby
Julle sal dit dalk nie glo nie, maar ek het aldrie daardie wenne voorspel. Veral oor die currie cup wedstryde het ek nie twyfel gehad nie. Vir my het die Lions teleurgestel in die reeks hierdie jaar en in elk geval nie verdien om finaal toe te gaan nie. Die Sharks en die WP is die regte spanne om te speel vir die beker. Ek het ook net 'n gevoel gehad die Aussies gaan die een vat, die AB was reg vir 'n verloor.
Ek wou darem vanoggend al die Sharks en WP ondersteuners gelukwens met hul spanne. Mag die beste span wen.
Die Bulle het teen hulle…
Die Bulle het teen hulle self verloor maar ek glo die beker gaan Kaap toe
Ja nee kyk, party manne sny…
Ja nee kyk, party manne sny weer gras die naweek en plant groente!!!
.......en party manne skeeu vir hulle spanne.
So, sal ek maar Saterdag vir…
So, sal ek maar Saterdag vir 'n verandering Colin se span ondersteun. Maar ek dink die WP gaan sukkel om te wen daar in die haaie se tenk.
Kom, voorspel bietjie tellings. Ek sê 36 - 15 vir die Sharks.
Nee Freda, die WP het 'n…
Nee Freda, die WP het 'n mooier trui.
36 - 27





Tjoep Stil!
Tjoep Stil!