More almal Berdien sopas bevestig ons maand kamp vanaf 17 Julie tot 18 Augustus 2023 is betaal by die Eiland ons staan in Blok F staanplek 240 ons roete verander drasties die jaar pad wat ons altyd gery het vanaf Belfast ,Dullstroom , Lydenburg Origstad baie agteruit gegaan , so ons sal N17 vat tot in Pretoria dan N1 vat tot in Polokwane (Pietersburg ) vandaar Magoebaskloof of Duiwelskloof deur na Tzaneen en dan na Eiland ons super opgewonde
Haai Wessel, ja Berdien het …
Haai Wessel, ja Berdien het 'n krises by haar werk, en sy moet uit help.
Dullstroom , Lydenburg…
Dullstroom , Lydenburg Origstad daai pad is onrybaar selfs sonder `n karevaan. Skoonsus bly in Burgersfort en is werksaam by een van die sitrus pakhuise. Sy ry daardie paaie feitlik daagliks.
Ons wou sneeu gaan kyk het in Dulstroom en sy het ons afgeraai om te gaan agv die toestande van die pad. Van Pretoria to Belfast is 100% maar daarvandaan is dit nag
Ons ry die roete wat jy wil neem as ons Eiland toe gaan en selfs as ons vir vriende in Phalanorwa gaan kuier
Veilig reis
Ek siebmn julle het vroeg…
Ek siebmn julle het vroeg vanoggend die pad gevat! Mooi ry en geniet dit ![]()
Shaun-hulle kamp 'n brak uit…
Shaun-hulle kamp 'n brak uit 'n tak![]()


Baie geluk met jou…
Baie geluk met jou verjaarsdag Shaun. Kan net 'n Wonderlike en Geseende dag wees so met die kampery.
Dit klink my, die man geniet…
Dit klink my, die man geniet sy kuier en verjaardag baie by die Eiland![]()





Iets onvoorsiens het gebeur…
Iets onvoorsiens het gebeur en Shaun-hulle ry nou eers Dinsdag.